A Look Back At 2010, And A Look Ahead At 2011

by The Gideons International on December 28, 2010

Mozambique Scripture Blitz

A young man in Mozambique reads his New Testament received from The Gideons International during a 2010 International Scripture Blitz

Another year has come and gone.

As we reflect momentarily on 2010 we stand in awe of what God chooses to do through The Gideons International.

This year we continued to distribute God’s Word throughout 194 countries, at the rate of approximately 1.5 million Scriptures per week. For each and every one of the 79+ million Scriptures distributed through The Gideons International in 2010, we praise God. And we also thank our members and donors. Your hard work and sacrifice has helped us to touch lives by the sharing of God’s Word.

School distribution - India ISB 2010

School children in India welcome the arrival of Gideons as they receive their new Youth Testaments during an International Scripture Blitz in 2010

There are many people who would like to thank you.

There is the cab driver in Mumbai, India who received Christ as a result of the witnessing of Gideons during an International Scripture Blitz (ISB) there this year. And there are the thousands of school children throughout the world who’ve responded to the invitations to receive Christ upon receiving copies of God’s Word from Gideons at school distributions this year.

These represent just a handful of the lives impacted through God’s faithfulness and your support of The Gideons International in 2010.

It is with great anticipation that we look toward what the Lord will do through this ministry in 2011, as there are more than 4 billion people in the world who have yet to receive Christ as their Lord and Savior.

As we have seen so many times before, we saw in 2010 that God’s plans are bigger than ours – for example, when God blessed our 2010 Burkina Faso distribution with more than 137,000 Scriptures distributed when our original goal was only 60,000.

Soldier during the Peru ISB, 2010

A soldier in Peru reads his New Testament received during a 2010 Scripture Blitz

We pray that God will open more doors as Gideons go into the traffic lanes of life sharing copies of God’s Word with millions of people so that they may come to a saving knowledge of our Lord and Savior.

We already have scheduled ISBs in over a dozen countries for 2011 – from Zambia and Kenya to the Netherlands and Costa Rica.  Please pray that hearts there will be receptive to God’s Word and that God’s hand of protection will be with the Gideons as they travel for these ISBs.

To everyone, may God bless all of you and your families in 2011.

{ 4 comments… read them below or add one }

Melinda Vorster January 6, 2011 at 11:53 am

Liewe Danie Ferreira ( Gideons in SA )

Dankie dat u bereid is om Jurie Pieterse se aangrypende getuienis te gebruik. Hy was n mens( al was dit in sy sondige natuur en op sy manier, wat altyd gedien het…..en dit sal net reg wees as sy bediening kan aanhou of sy dood en oorgawe ter 11de ure vir iemand anders iets kan beteken of selfs na Jesus toe kan lei.

Jurie was so aan die einde van November 2010 in Johannesburg Algemeen opgeneem waar hy op die 9 de vloer regtig positief geveg het vir sy lewe…hy was met die AML 6 Leukemia gediagnoseer–

http://en.wikipedia.org/wiki/Acute_myeloid_leukemia

Ons ou maatjie Jurie ( wat ons vir baie op sms gevra het om voor te bid en glo hulle het-dankie, daar is krag in gebed )se laaste skrywe in n boekie wat ek en Ken vir hom gegee het op die 20ste Desember 2010 met ons laaste besoek aan hom in die Johannesburg Algemene Hospitaal in JHB …..nie geweet dit sou die laaste besoek wees nie…… maar ons het wel saamgebid toe ons gegroet het……

Ons het die lee nota boekie vir hom gegee saam met RICK WARREN se PURPOSE DRIVEN LIFE.( ek wou meer gee as n Huisgenoot )

Hy het wel in die boek gelees, weet nie hoe ver nie, maar ses bladsye vol geskryf in die nota boekie, o.a. die nota hoe hy oorgawe gemaak het 9 dae voor sy dood, soos Pastoor gese het….ter elde ure … PRYS DIE HERE !!!!

…..Tot hy nie meer kon nie….

Ons het ons ouers oor Kersfees by ons gehad en nie by die hospital uitgekom nie, maar wel verneem dat daar darem n swart pastoor was, wat ook vir hom kom bid het.

Marinda Rossouw ( dit was sy beste vriendin, woon in KEMPTONPARK 083 738 4663 ) vir die laaste jaar wat hy soos n warrel windjie in ons lewens gekom en gegaan het ) het sy brief,woordeliks oorgetik, presies met bold en uitroep en vraagtekens ( sien aangeheg ) en dit is gisteraand met sy HERDENKINGSDIENS voorgelees deur Pastoor Hennie Smit.

Persoonlik het die gebeurtenis ons weer laat besefhoe lou ons geword het as Christene en vir my laat besef as die Heilige Gees met jou praat, gaan oor tot aksie en moenie wag nie, more is dalk te laat en dan was daar gisteraand ook getuienis van die ander vriende, dat die dood van Jurue weer vir hulle laat besef het, ons gee te min vir mekaar om en weet te min van mekaar, ons vra nie meer na mekaar se geestelike welstand om nie…..maar ek glo, soos ek en Ken, sal daar baie mooi dinge gebeur en ou gewoontes positief omgesit word in aksie vir Christus.

GOD is groot !!!!!

Wat eintlik die belangrikste van die dankie was het ek nagelaat–Dit is dat niks van die dalk so betyds sou gerealiseer het as dit nie vir sy GIDEON Testament in sy hospitaallaai was nie.

Dankie vir die Gideon Laer wat nogsteeds aktief was in die tyd wat in die hospitaal waar Jurie was ( Johannesburg Algemeen ) n Gideon Bybeltjie geplaas het, wat al sy vrae vir hom beantwoord het-Jurie het die getuienis met Ken( my vriend) gedeel.

Na al sy vrae beantwoord was, of wat hy sy antwoorde uit tekse in die Gideon Bybel gekry het, kon hy sy lewe met ons VADER regmaak.

DANKIE GIDEONS !
————————————————————————————–
Jurie se GETUIENIS 20 Desember 2010
Sterf Datum 30 Desember 2010

Gedateer vanaf die 20ste Desember 2010

Ek was – slegte mens – in gedagte

My lewe en die dinge in my lewe het dood gegaan
Ek het ‘n oppervlakkige en dieptelose lewe gely
Ek was hard!!! Geen toekoms
Vandag hier, more daar, – Alleen en harder geword – ek het –
Niemand nodig nie. Ek het almal afgeskryf.
Selfs God. Ek het sleg verval!!! Die Satan is listig.
Dis waarom ek siek geword het…. Ek wou opgee en langs die see
of iewers in die bos gaan lê – Wie sal omgee??? TRY NIEMAND!!!

Op my bed in die hospitaal is als aan my Openbaar.
Ek het opgekyk,en gevra, Here bestaan Jy?
As Jy vir Marinda bestaan sal Jy my ook wys dat
Jy vir my bestaan!
Ek kan nie meer nie! Ek is klaar, en ek vra
Omverskoning dat ek nou eers vra en dat mens
altyd eers in nood moet wees om te roep!
Maar ek weet nie meer, ek gaan als verloor
My Hart, My Lewe , My Siel!!!

‘n Diep stem het my geantwoord… Hy sê vir my;

Ek roep jou al jare, elke dag roep Ek jou
Maar jy was sterk, slim en het my nie nodig gehad nie
Jy het in sonde geleef, tog het dit met my goed gegaan.
EK, die Here het jou geroep, maar jy was te besig met
Satan en sy dinge. Jy’t my nie nodig gehad nie.
Ek het gesien jou siel gaan verlore en jy behoort aan My.
My seun wat verlore is!
Ek het geen keuse gehad, Ek wou hê jy moes My Stem Hoor!!!
Ek het als weggevat – jou krag – jou denke – jou gesondheid –
jou eie mag, als het Ek gevat. Nou het jy geluister.

Is Hy nie slim en Almagtig nie, PRYS SY NAAM!!!

Hy het gesê, gee my jou siel en Ek gee jou als terug en nog meer!
Ek het my belofte gesluit met die Vader en ek is gebore –
Die Here het met my begin werk en Sy aards Engel Marinda was hard saam besig om my te lei tot redding!
Ek het meer en meer met die Here gesels en Hy is
‘n Genadige God, ek voel Sy hand elke dag op my
hoe Hy my liggaam sterker maak en my pyn verlig.

Ek het almal vergewe – Wie ek verontreg het en wie my leed aangedoen het.

Ek’s VRY, VERLOS, GERED – AMEN!

Reply

Bill Clark January 19, 2011 at 3:33 pm

Good testimonies–keep them coming –as we read God’s Holy Word, He is changing lives of People all over the world as they are accepting– Jesus as their Lord and Savior. Praise His Holy name.

Reply

Nathan Mbullo January 23, 2011 at 4:04 pm

God be glorified indeed. The year 2010 was a turning point in the revival of the former Kilome Camp (now NUNGUNI) as the Lord revived the dead camp that had laid dormant for over 5 years. As a result of this over 33,000 Scriptures have been distributed in the last 11 months. HUNDREDS UPON HUNDREDS OF YOUTHS HAVE CONFESSED CHRIST as their Lord and Saviour. Indeed, to God be the glory. By God’s grace we believe that 2011 will be used by God in more distributions and souls won for the Lord Jesus Christ.

Nathan Mbullo
Camp President

Reply

David Lubuli munyengo March 31, 2011 at 11:21 am

It’s all for us – He does it all for us.

Reply

Leave a Comment

{ 1 trackback }

Previous post:

Next post: